LIGGROEPE

 

Die doel van ons liggroepe is om te ‘EVANGELISEER’ en ‘DISSIPELS TE MAAK’

 

Ons het huidiglik 13 liggroep leiers

 

Op die bord agter in die kerk is elkeen se foto, naam en area waar hulle bly.

 

Ons wil elkeen aanmoedig om by een van hierdie liggroepe aan te sluit.

Jy kan ‘n kaartjie vat en kontak maak met die leiers sodat hulle jou kan verwelkom

 

Ons gemeente moet LIG wees waar ons beweeg, dus wil ons almal aanmoedig om betrokke te raak by ‘n liggroep en geestelik verder te groei.

 

Liggroepe is oop en gebeur 1 keer p/week. Skakel jou liggroep leier om uit te vind wanneer hulle bymekaar kom.